Kontak Ons

AMA Promotions is in Maart 2009 geregistreer en is ook lid van SAMRO, Suid Afrikaanse musiek regte organisasie.
Vir konferensies, korporatiewe funksies, jaareindfunksies, mode parades, prysuitdelings, produkbekendstelling, troues en feeste is AMA Promotions die andwoord vir jou!





















Trots op die toerusting wat ons gebruik.
Trots op ons profesionele diens.
Trots met ons mededingende prys.
Trots op die interaksie met al ons kliente.
Diens georienteerd en sal altyd die beste gee.



Meer as 160 000 liedjies vir jou geselligheid.
Meer as 18 000 karaoke liedtjies.
Meer as 60 sangers.